Belangrike beleide, soos die Gedragskode en Prysuitdelingbeleid, is op die Skoolkommunikeerder onder die afdeling “Bronne” beskikbaar.
Kry die Skoolkommunikeerder vir Android-toestelle hier of vir iPhone-toestelle hier.
Of installeer die Skoolkommunikeerder op jou rekenaar deur hier te klik.
- Onder “Country” kies “South Africa”
- In die nuwe blokkie wat verskyn, tik Hoërskool Bonnievale.
- Kies dan jou rekenaar se bedryfstelsel, naamlik Microsoft Windows of Apple Mac.
- Die program sal dan na jou rekenaar aflaai om installeer te word.
Alternatiewelik kan u die skool skakel by 023 616 2160.