Graad 10 – Fisiese Wetenskappe


4 Mei

Vanaf Maandag 4 Mei word al die WhatsApp-boodskappe deur die onderwysers na HS Bonnievale se gratis nuwe e-leerplatform, Microsoft Teams, oorgelaai en nie meer na hierdie webblad toe nie. WhatsApp sal egter steeds die primêre bron van kommunikasie met ouers en leerders wees.T

Teams is maklik en lekker om te gebruik. Kyk hier:

Kyk hoe om Microsoft Teams op jou selfoon of tablet te installeer:

Ons stel ook voor dat jy Office op jou selfoon installeer om dokumente te kan oopmaak. Kry dit HIER.

En OneDrive, waarmee jy dokumente in die “cloud” kan stoor en aflaai. Kry dit HIER.

Jy teken met die selfde e-posadres by bogenoemde apps in as by Teams.

 

Kyk hoe om Microsoft Teams op ‘n rekenaar te gebruik:

 
Mnr. Valen van Heerder se nommer: 084 500 1095

 

29 April

https://sites.google.com/wced.info/cwed-learnerresources/

Vir die wat belangstel. Nie formele werk.

 

14 April

Hersienning is ingedeel itv tyd.

Week1 (14-17 April)
4 ure

Week2 (20-24 April)
6 ure

Week3 (27 Apr – 1 Mei)
6 ure

Vir jou hersiening probeer asb fokus op werk waarmee jy gesukkel het in Kwartaal 1. Indien jy iets nie verstaan nie, stuur asb vir my n foto op Whatsapp met n kort verduideliking. Ek sal dan my bes probeer om jou te help oor Whatsapp.