Graad 10 – Geografie


4 Mei

Vanaf Maandag 4 Mei word al die WhatsApp-boodskappe deur die onderwysers na HS Bonnievale se gratis nuwe e-leerplatform, Microsoft Teams, oorgelaai en nie meer na hierdie webblad toe nie. WhatsApp sal egter steeds die primêre bron van kommunikasie met ouers en leerders wees.T

Teams is maklik en lekker om te gebruik. Kyk hier:

Kyk hoe om Microsoft Teams op jou selfoon of tablet te installeer:

Ons stel ook voor dat jy Office op jou selfoon installeer om dokumente te kan oopmaak. Kry dit HIER.

En OneDrive, waarmee jy dokumente in die “cloud” kan stoor en aflaai. Kry dit HIER.

Jy teken met die selfde e-posadres by bogenoemde apps in as by Teams.

 

Kyk hoe om Microsoft Teams op ‘n rekenaar te gebruik:

 
Juf. Surita Brink se nommer: 066 291 5617

 

1 Mei

Hallo julle. Hier is weer werk vanaf die Geo Dept. Julle het alreeds die werk opgesom, maar kyk asb weer goed na hierdie slides en doen asb die Aktiwiteite van Les 5 sowel as Les 6. Ek sal Maandag weer werk stuur.

10KW2 w3 les 5

10KW2 w3 les 6

 

20 April

GRAAD 10 WEEK 2 LES 3 INTRUSIEWE STOLLINGSAKTIWITEITE

GRAAD 10 WEEK 2 LES 4 OORSIG VAN LANDVORME GEASSOSIEER MET GESTEENTETIPES

Hallo Julle! Hopelik is julle al reeds klaar opgesom aan my slides en ook baie volleerd.?Ek het weer inligting van Geo Dept ontvang. Julle het dit reeds opgesom, maar doen asb die taak/aktiwiteit wat hulle voorsien en maak seker julle verstaan die nuwe werk. Lekker aand.?

 

14 April

GRAAD 10 LES 1 & 2 FINAAL

Hallo julle! Dept het aangestuur. Julle het dit alreeds in julle werkboeke gedoen. Gaan weer deur en maak seker dat julle verstaan wat daar aangaan. Baie dankie. Sterkte!!!?

 

Aangesien ‘n klomp nie hulle handboeke het nie, stuur ek die vrae op bl. 110 vir wat dit mag werd wees, want jy het jou handboek nodig om die vrae te beantwoord. Hoop julle kan aangaan en onthou om te hersien.?

 

12 April

Hallo julle. Ek heg die volgende werk aan wat julle asb in julle werkboeke moet byvoeg, asook ‘n rooster vir hersiening.

3 Tectonic Plates & Continental Drift 2020 -Notas

10 Geo

Daar is bietjie verwarring oor die sketse wat julle moet teken. Los die sketse van slide 3, 4, 5 en 6. Hoop dit is nou meer duidelik.