Graad 10 – Rekeningkunde


Juf. Belinda Oosthuizen se nommer: 082 621 1312

 

28 April

1587560851598_Acrobat Document

Werk dit baie goed deur en doen asb akt 1. Jy kan my enige tyd kontak as jy vashaak. ?

Sien ook asb die vorige akt na.

 

22 April

Moenie akt 2 doen nie. Ons het nog nie die AJ gedoen nie. Ek verwys na die pdf wat ek op 15 April gestuur het. Die screenshots is uit dieselfde dokument. Lekker werk.

Laat weet hoe dit met julle gaan. Vasbyt en bly gesond.

 

15 April

rek10.1 (1)

Werk rustig deur die BTW module. Jy kan volgende week met die nuwe uitdeelstuk begin.