Graad 10 – RTT


Juf. Belinda Oosthuizen se nommer: 082 621 1312

 

30 April

Sien asb na en verbeter. Die tabel is baie belangrik. Skryf dit asb oor in jou werkboek.

Jy moet ook teen hierdie tyd module 1.6 se vrae en die uitdeelstuk met vrae vir mod 1.6 voltooi het. Moet asb nie agter raak nie. Ek sal Maandag nuwe tuiswerk gee. Bly veilig en soet wees.

 

23 April

Merk asb die konsolidasie oefening.

Lees die volgende gedeelte goed deur. Skryf die konsepte en diagram oor in jou werkboek.

Die konsepte begin by program en eindig by drywerprogram.

Doen asb die aktiwiteit. Jy het tyd tot volgende week Woensdag om dit te voltooi. Lekker werk.

 

15 April

Ek herinner julle net aan bogenoemde opdragte. Laat weet hoe julle vorder asb.

rtt10.1 (1)

Jy moet adobe acrobat aflaai van die playstore of jy moet die dok oopmaak in Google Drive.

Doen die konsolidasie akt in jou werkboek. Jy hoef niks op te som of af te skryf nie. Beantwoord net die vrae. Jy het tyd tot volgende week Woensdag. Mooi werk.

Hierdie is screenshots van die vrae uit die nuwe dokument wat ek vandag opgesit het. Ek glo almal kan nou toegang kry.