Graad 10 – Wiskundige Geletterdheid



Inhoud vir hierdie klas word vanaf Vrydag 1 Mei na Microsoft Teams gelaai. Laai Microsoft Teams vir jou selfoon HIER af.

Om jou username en password te kry, stuur jou naam, van en graad na mnr. Stefan Prins by 0723947750 of stefanprins82@gmail.com

 

Mnr. Albert van Zyl se nommer: 0814577743

 

29 April

Antwoorde van gister se huiswerk.

Nuwe werk vir more.

Volledige bewerkings asseblief.

 

28 April

Goeie môre. Hoop nie die werk van gister was te moeilik nie. Die basis van die herleiding is om die patroon van deel met die eenheid wat jy het, maal met die eenheid wat jy soek, te volg. Hoop julle verstaan soos ek dit neergeskryf het in die antwoorde.

Nuwe werk wat môre moet klaar wees.

Julle sal sien dat hier voorbeelde ook by is. Geniet. Eenvoudig genoeg.

 

27 April

Goed julle begin met basiese herleiding van verskillende meeteenhede. Julle sal sien die tweede deel is wisselkoerse. Jy sal dieselfde metode van bewerking gebruik om dit te bereken soos jy enige herleiding doen.

Dit moet vir môre klaar wees.

 

24 April

Antwoorde van Woensdag se werk.

Ons begin Maandag met herleiding van maateenhede soos afstand, tyd, temperatuur en kapasiteit. Geniet die af naweek.

 

22 April

So Graad 10’ julle het Maandag min werk gehad. Vandag bietjie meer werk, maar hierdie is belangrike werk want dit is maklike punte en dit help met inverse berekeninge.

Antwoorde van Maandag

Die volgende moet vir Vrydag klaar wees.

 

20 April

Antwoorde van Vrydag se oefening.

Oefening vir woensdag klaar wees

Gebruik die voorbeeld om julle te help. Substitusie

 

17 April

Antwoorde van woensdag se werk.

Ja ons kan.

Werk wat klaar moet wees Maandag. Nog net 2 weke van hierdie omstandighede. Byt vas.

 

15 April

Hierdie werk moet Vrydag klaar wees.

Die lees en verstaan van grafieke in storie formaat.

Verkeerde oefening se memo is deurgestuur.

Nuwe oefening 1.2 albei hoender dele moet bereken word. Porsies en heel hoender

Korrekte memo. Jammer vir die eerste glips

 

13 April

Graad 10 ER

Hierdie Wisk G-werk is vir vandag en môre. Spandeer genoeg tyd daaraan om dit deeglik te doen. Ons merk dit Woensdag wanneer ons ook ander werk gaan hersien.

Hierdie werk kan op folio’s of in julle werkboeke gedoen word. Voor of agter. Julle besluit.