Graad 10 – Wiskunde


Juf. Aletta Els se nommer: 0824932962

 

30 April

Goeiemôre!!!Hoop julle werk lekker. Probeer nou die laaste 5 vrae. Ons praat weer Maandag. ⭐️

 

29 April

Goeiemôre. Hoop julle het selfdissipline en bly by. Ek hou die opdragte klein/min sodat julle almal kan bybly. As iets jou pla, kan jy gerus op groep of privaat hulp vra. Julle is ⭐⭐. Hier kom 3,4. Julle probeer vandag 5,6,7.

 

28 April

Goeiemôre. Ons begin vandag by oef 2 op bl 192( my boek)Ek stuur die memo van nr 1,2. Werk daardeur, probeer self en doen dan 3,4.

 

27 April

Vakansiedae is daar sodat mens jou werk op datum kan kry. Doen jou ding. ❤⭐

 

24 April

Lekker naweek. Wees verantwoordelik en veilig.

 

22 April

Goeiemôre. Ek verlang na julle!!! Ons moet nou vaslê. Begin by die hersieningsoef nr 6 tot 9 ong bl 113. Werk nou hard daaraan en probeer dit bemeester. Ek stuur Vrydag die memo. Vlg week doen ons meetkunde. ⭐⭐⭐

 

21 April

Goeiemôre. Hoop julle het die somme reggekry. Probeer nou nr 3 en 4.

 

20 April

Die bladdy is in julle boek, maar ek het bygeskryf. Probeer nou nr 1 en 2 van oef 8. Jy soek net reghoekige driehoeke om in te werk en doen dan dieselfde as in oef 7.