Graad 11 – Afrikaans


Mnr. Stefan Prins se nommer: 072 3947750

 

26 April

Goeienaand graad 11’s

Ons gaan voort met ons Begripstoets en Taalhersiening hierdie week. Hier onder voeg die roostertjie met wat jy elke dag moet doen.

Sterkte en veilig bly.

Akt. 3, bl. 80 se antwoorde:

Akt. 4, bl. 80 se antwoorde:

Akt. 7, bl. 85 se antwoorde:

Akt. 9, bl. 88 se antwoorde:

 

20 April

Middag graad 11’s. Ek hoop dit gaan goed met julle en dat julle byhou met die hersieningsaktiwiteite. Hier is hierdie week se aktiwiteite vir elke dag. Baie sterkte!

Memo vir Aktiwiteit 1b op bl. 60

 

Memo vir Aktiwiteit 1b op bl. 60

 

Memo vir Aktiwiteit 1b op bl. 60

 

Memo vir Aktiwiteit 4 op bl. 62

 

Memo vir Aktiwiteit 4 op bl. 62

 

Memo vir Aktiwiteit 9 op bl. 70

Laat weet asseblief as daar vrae is waarmee jy gesukkel het of as jy byvoorbeeld nie verstaan hoe hulle by die antwoord gekom het en hoekom joune verkeerd is nie. Enige sulke vrae is welkom. Ek help graag. Goedgaan met julle!

 

14 April

Afrikaans

Middag graad 11’s. In Afrikaans fokus ons op hersiening totdat die skole weer begin. Aangesien die hele lys van oefeninge in jou taalhandboek eintlik hersiening is, gaan ons daarmee voort.

Hierdie tabel wys elke stukkie wat jy daagliks hierdie week moet doen asseblief. Doen dit agter in jou skryfboek. Indien jy nie jou handboek het nie, maak ‘n plan. Laat iemand vir jou foto’s stuur van die bladsye in die handboek.

Stuur vir my ‘n boodskap as jy iets nie verstaan nie.

Moenie agter raak nie en sterkte!

 

8 April 2020

Vir die van julle wat hierdie stiller tyd wil gebruik om jou skryfvaardighede vars te hou of verder op te skerp, skryf gerus in vir hierdie internasionale skryfkompetisie. Inskrywings moet teen 15 Mei aan my ge-e-pos word by stefanprins82@gmail.com asseblief; daarna help ek jou om jou inskrywing so perfek moontlik te kry. Stuur vir my ‘n WhatsApp-boodskap as jy vrae het.