Graad 11 – Fisiese Wetenskappe


Mnr. Valen van Heerder se nommer: 084 500 1095

 

29 April

https://sites.google.com/wced.info/cwed-learnerresources/

Vir die wat belangstel. Nie formele werk.

 

14 April

Hersienning is ingedeel itv tyd.

Week1 (14-17 April)
4 ure

Week2 (20-24 April)
6 ure

Week3 (27 Apr – 1 Mei)
6 ure

Vir jou hersiening probeer asb fokus op werk waarmee jy gesukkel het in Kwartaal 1. Indien jy iets nie verstaan nie, stuur asb vir my n foto op Whatsapp met n kort verduideliking. Ek sal dan my bes probeer om jou te help oor Whatsapp.

Addisionele werk: gaan deur Science clinic notas (doen alle voorbeelde). Lees ook GERUS vooruit itv werk wat ons later vanjaar nog gaan doen. Ek het nie n probleem daarmee as julle dit doen nie.