Graad 11 – Geografie


Juf. Surita Brink se nommer: 066 291 5617

 

1 Mei

Hallo Julle. Ek het weer werk van die Geo Dept. ontvang. Ons het alreeds die slides opgesom, maar kyk asb weer goed na die werk en doen asb die opdrag/aktiwiteit wat hulle hier gee. Ek stuur Maandag weer nuwe slides. Baie dankie en sterkte!!!

11KW2 w3

 

21 April

GRAAD 11_LES 2_TOPOGRAFIE GEASSOSIEER MET SKUINS ROTSSTRATA

Hallo julle! Hoop julle hou kop bo water. ? Ek het weer hierdie werk van die Geo Dept ontvang. Julle het alreeds in my slides die werk opgesom. Gaan asb weer daardeur en maak seker julle verstaan. Doen asb net die werkblad in julle werkboeke. Baie dankie. Lekker aand.

 

14 April

GRAAD 11_LES 1_TOPOGRAFIE GEASSOSIEER MET HORISONTAAL GELAAGDE ROTSE

Hallo Julle. Dept het aangestuur. Ons het dit alreeds gedoen, maar kyk asb weer daarna en maak seker julle verstaan dit. Baie dankie!!