Graad 11 – Lewensoriëntering


Juf. Milize Symmington se nommer: 079 886 0724

 

27 April

Naand Gr.11’s

Hier volg die res van jul LO slides wat asb MAANDAG moet klaar wees!

Maak asb seker jy het nou in TOTAAL 19 fotos van die LO opsommings gekry asb!

 

 

24 April

Hi julle!!!

Maak asb seker jou LO slides is Maandag klaar.
Jy moes die volgende alles gekry het en opgesom het…

Die LO slides was die blou slides…ek het altesaam 14 fotos gestuur.

So maak seker jyt al daai hoeveelheid fotos gekry en dat dit alles klaar is vir Maandag asb!!!
Baie dankie julle…
Lekker naweek!
???

 

21 April

Middag julle!
Ek stuur vir julle die week se LO slides.. dit moet asb MAANDAG klaar wees!

 

15 April

Middag julle.. so gister se LO slides moet klaar wees.
Die volgende LO slides moet klaar wees vir MAANDAG asb!!

 

14 April

Middag julle.
Julle kan begin vandag met die slides op n skoon bladsy… maak dit asb klaar vir more!Middag julle.
Julle kan begin vandag met die slides op n skoon bladsy… maak dit asb klaar vir Woensdag!

 

13 April

Middag julle!

Ek wil he ons moet more begin met ons opsommings vir kwartaal 2.. Omdat dit nuwe werk is hoef julle asb GEEN aktiwiteite te doen nie. Dit sal ons doen sodra ons die werk behandel het wanneer die skool begin het.
Ek gaan elke dag fotos stuur van die “slides” soos ons in kwartaal 1 ook gedoen het. Ek sal die fotos nommer sodat jy seker maak jy som die werk in volgorde op!
Ek weet paar van julle se boeke is nie by julle nie, doen die opsommings netjies op n bladsy sodat dit ingeplak kan word!
Doen elke dag die nodige opsommings..
So dan begin ons more met die LO!!! Dankie julle… stuur vir my n persoonlike WhatsApp as jy dalk sukkel met iets of vrae het…