Graad 11 – RTT


Juf. Belinda Oosthuizen se nommer: 082 621 1312

 

23 April

Doen asb vr 4 en 5.

Vr. 5 eindig by nr. C. Ons sal die res van die vrae in die klas doen.

Som asb aanlyn stoor, module 1.3 bl. 35 en 36 op. Fokus op n definisie, 3 voordele, 3 nadele. Verskil tussen aanlyn stoor en cloud computing. 4 Voorbeelde van aanlyn stoor fasiliteite.

 

15 April

As jy nie n rekenaar het by die huis nie, is dit in orde. Konsentreer dan net op jou teorie, hersien KW 1 teorie baie goed. Ons sal inhaal op die prakties. ?

rtt11.1 (1)

Doen net opsomming bl. 34 en 35 vir mod 1.3. Dan doen jy die vrae wat ek vandag gestuur het. Vandag se werk het betrekking op hersiening van mod. 2.1 en 2.2. Ons sal mod 1.3 stukkie vir stukkie opsom. Werk rustig.

Doen net nr. 1, 2 en 3 van die konsolidasie aktiwiteit. (nuwe uitdeelstuk).

 

13 April

Lees asb. bl. 34 en 35, module 1.3 in jou handboek tot VOOR aanlynstoor. Gebruik die powerpoint op die CD om net hierdie stukkie deeglik op te som. Lekker werk.