Graad 11 – Wiskunde


Juf. Aletta Els se nommer: 0824932962

 

30 April

Ek hoop julle doen nou lyngrafieke in julle slaap. Ek begin met parabool. Julle sal merk dat by alle grafieke die beginsel van afsnitte dieselfde bly. Oefen dit wat hierbo gestuur is. Die memo is bygevoeg. Ek praat weer Maandag. Ek sien nie almal se name op die groep nie. Help asb. met nog nrs.

 

 

29 April

Hier kom oef 5 en 6 se memo. Goeie vaslegging. Doen oef 7. ✍?

Snypunte is dieselfde ad gelyktydige oplossing. Probeer!!!

 

28 April

Ek stuur oef 6 se memo môre deur. Dankie vir julle harde werk. ⭐⭐

 

27 April

Vakansiedae is daar sodat mens jou werk op datum kan kry. Doen jou ding. ❤⭐

 

24 April

Ons praat weer Maandag. Kyk mooi na jouself.

 

23 April

Gaan deeglik deur hierdie stuk. Ek stuur Maandag die memo. Kyk mooi na jouself.

 

22 April

Hierdie situasie wat nou wêreldwyd heers, verander die speelveld sodanig dat daar nie nou meer ‘n lusfaktor bestaan nie. Ons moet eenvoudig nou almal ons kant bring ter wille van onsself en mekaar. Werk asseblief!!!As ons erens in die jaar weer bymekaar kom, moet ons kan aangaan. Ek verlang na julle.

 

21 April

Die afskrifte kom uit julle graad 10 handboek. Moenie bekommer oor self doen nie. Gaan net deeglik deur die vergelyking en hoe die grafiek dan lyk. Probeer dan rofweg die vrae by oef 2 en 3. Ek sal môre die antwoorde van oef 2 verskaf en Donderdag oef 3. As jy reguitlyne bemeester, sal die ander soort grafieke makliker kom.