Graad 12 – Geografie


Juf. Surita Brink se nommer: 066 291 5617

 

1 Mei

Hallo julle. Ek stuur weer werk van die Geo Dept. Julle het alreeds hierdie werk opgesom vanaf my slides, maar kyk asb goed na hierdie slides, want hulle gee ‘n goeie verduideliking. Doen ook asb die opdragte. Ek stuur Maandag nuwe slides om op te som. Baie dankie en sterkte!!!

12KW2 w3t

 

20 April

GR 12 NEDERSETTINGS GEOGRAFIE

GRAAD 12 LESSE 3 & 4 FINAAL

Hallo Julle! Ek stuur weer inligting van die Geo Dept. Julle het alreeds die slides opgesom. Kyk asb weer goed daarna, sodat julle weet wat aangaan. Doen asb net die take wat in hierdie werk gegee word. Hoop julle hou nog kop bo water? Moet asb ook nie van julle hersiening vergeet nie! Lekker aand.?

 

14 April

GRAAD 12 LESSE 1 & 2

Hallo julle. Dept het aangestuur. Julle het dit ook al in julle weekboeke gedoen. Gaan maar weer deur en maak seker dat julle dit verstaan. Baie dankie!!

 

12 April

Hallo julle. Ek heg ‘n dokument van nuwe werk aan wat julle asb in julle werkboeke moet byvoeg. As julle daarmee klaar is, begin met KW1 hersiening.

Ma, Di 13, 14 April: Middelbreedtesiklone (Eenheid 1)
Wo,Do 15,16 April: Tropiese siklone
17 April: Subtropiese Antisiklone
Ma 20 April: Valleiklimate
Di 21 April: Stedelike klimate
22, 23 April: Dreineerstelsels
24, 27 April: Fluviale prosesse
28 April: Rivierbestuur

NEDERSETTINGS 2020 – Notas

Baie dankie en sterkte!!!