Graad 12 – RTT


Juf. Belinda Oosthuizen se nommer: 082 621 1312

 

23 April

Computer Application Technology P2 May-June 2017 Memo Afr

Bogenoemde is die memo vir Junie 2017. Sien na asb. Ek gaan julle nog tyd tot Maandag gee om die akt wat ek op 15 April geplaas het, te voltooi. Mooi bly en laat weet my per privaat whatsapp hoe dit met julle gaan. Lekker werk en bly veilig.

 

22 April

Bg is die DBE handboek waarna verwys word in die vrae wat ek op 15 April gestuur het. Dis ongelukkig net in Engels maar die bladsy verwysings behoort te help. Laat weet asb of julle dit kan oopmaak.

Die pdf van die Teorie-boek wat juf. Oosthuizen verskaf het, is te groot om hier op te laai. Kontak haar asseblief by bogenoemde nommer om dit in die hande te kry.

 

15 April

rtt12.1

Jy moet adobe acrobat aflaai van die playstore of jy moet dok oopmaak in Google Drive.

Ek sal probeer uitvind waar n mens die DBE handboek waarvan hulle praat, kan kry.

 

13 April

Computer Application Technology P2 May-June 2018 Memo Eng

Bogenoemde is die memo vir Mei/Junie 2018. Dit is in Engels, maar julle sal die terme herken. Ek stuur ‘n nuwe vraestel. Ek sal op Maandae die memo opsit. Vasbyt en hersien julle teorie.

Computer Application Technology P2 May-June 2017 Afr