Graad 12 – Wiskunde


Juf. Aletta Els se nommer: 0824932962

 

1 Mei

Skryf in!!!!

 

30 April

Goeiemôre. Lekker werk. ??

Nr 7 in memo verwarrend.

 

29 April

Goeiemôre. Hoop julle is aan die werk. Maak kontak as julle vashaak.

 

28 April

Julle kan tot Vrydag aan oef 6 op bl 155 werk. Maak kontak as julle vasdraai.

 

27 April

Vakansiedae is daar sodat mens jou werk op datum kan kry. Doen jou ding. ❤⭐

 

24 April

Jy moet telkens faktoriseer sodat jy kan uitkanselleer. Sodanig raak ons dan ontslae van die noemer wat die moeilikheid veroorsaak. Wanneer ons die x-waarde kan instel sonder om ‘n deling deur nul te veroorsaak, gaan jy net voort en stel in.

 

23 April

Hierdie werk is ter voorbereiding vir diff. Gaan asb vandag deur die stuk oor limiete oo bl 142,143 deur. Moet niks probeer doen nie. Ek gaan môre begin om julle deur limiete te lei. Alles is voorbereiding. Die aanmekaarsit sal in die klas gebeur. Goed gaan.

 

22 April

Dis al vir vandag. Ek hoop julle doen ten minste 1 meetkundesom per dag. Al werk jy net deur die memo sal dit jou ge-olie hou. ⭐⭐

 

21 April

Ou begrip, maar nodig vir die begin van differensiaal.

 

20 April

Ek gaan van môre af probeer om stukkies nuwe begrippe deur te stuur. Hoop julle hersiening is op datum.