Graad 3


4 Mei

Vanaf Maandag 4 Mei word al die WhatsApp-boodskappe deur die onderwysers na HS Bonnievale se gratis nuwe e-leerplatform, Microsoft Teams, oorgelaai en nie meer na hierdie webblad toe nie. WhatsApp sal egter steeds die primêre bron van kommunikasie met ouers en leerders wees.

Vra jou nuwe e-posadres en password deur vir mnr. Stefan Prins ‘n WhatsApp te stuur na 0723947750.

Teams is maklik en lekker om te gebruik. Kyk hier:

Kyk hoe om Microsoft Teams op jou selfoon of tablet te installeer:

Ons stel ook voor dat jy Office op jou selfoon installeer om dokumente te kan oopmaak. Kry dit HIER.

En OneDrive, waarmee jy dokumente in die “cloud” kan stoor en aflaai. Kry dit HIER.

Jy teken met die selfde e-posadres by bogenoemde apps in as by Teams.

 

Kyk hoe om Microsoft Teams op ‘n rekenaar te gebruik:

 

Juf. Sané Nel se nommer: 0768100959

 

14 April

Graad 3_Interactive lesson plan_14-17 April

 

13 April

Môre ouers. Hier is 3 boekies wat u vir u kind kan aflaai en uitdruk om te doen, indien moontlik. Dankie vir elkeen van u se hulp en harde werk. Mooi dag.

Slimboek-graad-3-Week-1

Graad 3 Wiskunde COVID-19 Boekie.pdf · version 1

Covid 19 Dagboek PDF Tantrum

Dinsdag 14 April se werk wat gedoen moet word asb.

Voorbeeld van hoe dit moet lyk.