Graad 4 – NWT


Mnr. Francois Hattingh se nommer: 0798773729

 

15 April

Goeie middag almal.

Die volgende is die hersiening van alle kwartaal 1 werk vir NWT.

• Die leerders moet dit agter in hul werkboeke doen.
• Dit is nie nodig om die aktiwiteit uit te druk en in te plak nie.
• Maak die opskrif presies soos op die aktiwiteit.
• Die antwoorde moet korrek genommer wees.
• Leerders kan hul hand- en werkboeke gebruik om dit te voltooi. (Ouers kan hulle help slegs deur om moeilike vrae te verduidelik).
• Sketse en byskrifte moet in potlood gedoen word en hulle hoef dit nie in te kleur nie.
• Die aktiwiteit sal in die klas gemerk word sodra kwartaal 2 begin.
• Doen moeite met elke vraag en moenie die werk afjaag nie.

Baie dankie en lekker dag verder.

NWT hersiening Gr_4