Graad 5 – Lewensvaardighede


Mnr. Darius van Loggerenberg se nommer: 076 197 8086

 

29 April

Môre almal. Hier volg die week se PSW.
Sterkte

Gr. 5 PSW

 

23 April

Hello julle.
Sommer so paar oefeninge wat die kinders kan doen om te probeer fiks en aktief te bly.

– Boudeskop x 20
– Sit ups x 15
– Push ups x 10
– Star jumps x 15
– Eenbeenspronge x 10 op elke been
– Kry ‘n bal, staan 2m weg van die muur. Gooi met die regterhand, vang met die linkerhand. Kyk hoeveel jy in 1minuut kan doen.

Hierdie oefeninge kan sommer daagliks gedoen word. Herhaal tot hulle lekker moeg is?
Sê ook vir hulle dis nie so erg nie, hulle meneer doen dit ook?