Graad 6 – Afrikaans


Mnr. Francois Hattingh se nommer: 079 877 3729

 

20 April 2020

Goeie middag almal.

Die volgende is Afrikaanse hersiening van kwartaal 1 en voorbereiding vir kwartaal 2.

• Leerders voltooi die aktiwiteite voor in hul werkboeke.
• Dit is nie nodig om die aktiwiteite uit te druk nie.
• Die opskrifte kan presies soos op die aktiwiteite wees. Skryf net die datum by.
• Tabelle moet netjies in potlood getrek word en antwoorde moet korrek genommer wees.
• Leerders kan 1 of 2 aktiwiteite ontvang om elke dag te voltooi.
• Alle aktiwiteite moet klaar wees teen die begin van kwartaal 2.
• Ek stuur die memorandum sodat elke aktiwiteit gemerk kan word.
• Ouer moet asseblief teken na elke aktiwiteit om te verseker dat werk deeglik gedoen is.
• Verbeteringe moet gedoen word.
• Ek vra dat leerders eers die aktiwiteite voltooi voordat daar na die memo gekyk word. (Hulle moet eers self probeer en so leer).

Baie dankie en lekker dag verder.

Kwartaal 2 Afrikaanse voorbereiding

Die instruksionele teks en begrip vir nommer 1.4 is op bl.58 in die afrikaanse handboek.

Kwartaal 2 Afrikaanse voorbereiding memorandum

 

14 April

null