Graad 7 – Geografie


Juf. Dricka Lourens se nommer: 083 703 4963

30 April

Ek stuur die MEMO van Aktiwiteit 5. Onthou om dit te merk en verbeteringe te doen. ?

Ek stuur die verbeteringe van gister se Aktiwiteit 6.

Leerders som dan op uit die handboek uit.
Hulle som bl. 52 op: Waarom sommige gemeenskappe hoër risiko loop as ander.

Hulle som die 5 tipe mense op (die 5 ‘bullets’).

Dit is al vir vandag.

Die opskrif:

30 April 2020
Sommige gemeenskappe loop ‘n hoër risiko as ander vir aardbewings
Bl. 52
———————————-

29 April

Leerders doen Aktiwiteit 6, op bl. 52 van die SW handboek.

Hulle soek die antwoorde en beantwoord die vrae in hulle Geografie werkboeke.

Die opskrif:

29 April 2020
Aktiwiteit 6
Bl. 52

 

24 April

Ek stuur die MEMO van die vorige oefening.
Kyk mooi na die antwoorde. Dit is belangrike werk.

null

Geografie werk vir vandag in die werkboeke:

Handboek, bl. 50 – 51.
Aardbewings

Opskrif:

24 April 2020
Aardbewings, bl. 50 – 51
Opsomming en Aktiwiteit 5
——————————–

Doen die volgende:

1) Som die oorsake(ontstaan) van aarbewings op (die hele paragraaf).

2) Som die nuwe woorde onderaan bl. 50 en 51 op. (Aardbewing, gevolge, uitstraling, kernkrag, sneeustortings en verwoestende).

3) Som die gevolge van Aardbewings op (bo-aan bl. 51).

4) Doen dan Aktiwiteit 5

Leerders het tot Woensdag om die werk te voltooi.

☘️☘️???

22 April

Gaan aan met die werk van gister.

21 April

Ek stuur die MEMO van Aktiwiteit 2.
Leerders doen dan die nuwe werk.

Hulle het tot Vrydag om daaraan te werk.

Opsomming – Ontstaan van ‘n vulkaan, bl. 48 – 49 pdf

20 April

Geografie

Leerders doen die verbeteringe van Aktiwiteit 1 in hulle werkboeke.

Hulle doen daarna vandag se werk.

16 April

Leerders doen die volgende voor in hulle werkboeke.

Hulle weet hulle moet altyd opsom en dan die oefening doen.

Struktuur van die Aarde HB bl. 44 pdf