Graad 7 – Geskiedenis


Mnr. Darius van Loggerenberg se nommer: 076 197 8086

 

28 April

Maak seker leerders doen verbeteringe. Veral van hierdie werk. Dit is BAIE belangrike werk. ✅

15 April

Môre almal. Geskiedenis Leerders lees solank bladsy 62 en 63 deur en doen dan die volgende opsomming in hul werkboeke na hul ‘n opskrif kwartaal twee gemaak het. Ek het reeds einde verlede kwartaal vir hulle die langvraag gegee wat hulle moet leer. Baie dankie.