Graad 8 – Afrikaans


Mnr. Rico Hunter se nommer: 073 724 3983

1 Mei

Merk asseblief gister se aktiwiteite. Wees asseblief streng, maak foute reg. Ons gaan Maandag weer verder met taalwerk aan. Baie sterkte

30 April

Voltooi elke aktiwiteit in jou taalboek. Dit fokus op die werk wat Dinsdag en Woensdag voltooi is. Die aktiwiteite is in die Platinum handboeke.
Nr. 4 & 5 – Bl. 77 (volledig)
Nr. 6, 7 & 8 – Bl. 78 (volledig)

29 April

Hier volg julle merkwerk vir vandag. Dis baie belangrik dat hierdie werk streng gemerk moet word. More volg nog aktiwiteite.

28 April

AFRIKAANS Graad 8 Nuwe werk.1

27 April

Gr. 8’s, hier stuur ek die antwoorde van Donderdag en Vrydag se aktiwiteite deur. Merk dit asb streng. Wees gereed vir more, onthou ons begin dan met nuwe taalwerk. Sterkte en bly veilig.

23 April

Graad 8’s, ek stuur hierdie werk vir julle aan. Let dat ek dit in Pdf-formaat en as n foto stuur. Vanaf Maandag sal ons stadig maar seker met nuwe werk begin.

Afrikaans Graad 8 nr.4

22 April

Gr. 8’s, hier stuur ek die antwoorde van Maandag en Dinsdag se werk deur. Maak adb seker dat jy reg merk. Hierdie is waardevolle hersieningstyd en ek wil he julle moet dit besef. Merk julle werk vandag, more stuur ek weer aktiwiteite aan.

 

20 April

Afrikaans Graad 8 nr.3

17 April

Graad 8’s, hierdie is die antwoorde van elke aktiwiteit wat vandag moet klaar wees. Let ook op die nuwe opsommings wat gedoen moet word. 

Graad 8 nr.2

15 April

Graad 8’s, hierdie is julle werk vir vandag en more. Hou asseblief by. Om hierdie jaar is sukses te maak gaan ons almal se beste werksetiek verg.

Graad 8 Afrikaans nr.1

As julle dalk nie die sagteware het om die eerste dokument oop te maak nie.