Graad 8 – Geskiedenis


30 April

Maak ‘n opskrif in julle boek “Minerale Revolusie” op een volle bladsy met kwartaal 2 daarby geskryf. Skryf die 3 slides in jou boek oor asb. (DIT MAG NIE UITGEPRINT WORD EN GEPLAK WORD NIE, DIT MOET GESKREWE WEES SODAT EK WEET JY HET DEUR JOU WERK GEWERK.) Daar is geen kortpad om hierdie werk te bestudeer nie. Maak dit asb. klaar vir Maandag.

15 April

Naand graad 8’s. Hiermee hersienning van kwartaal 1 se Geskiedenis. Maak asb. seker dat jy hierdie opsom in jou Geskiedenis boek onder die opskrif. HERSIENING APRIL 2020. Dit moet voltooi wees teen volgende week Vrydag.

.