Graad 8 – Skeppende Kunste


15 April

Skeppende Kunste – Maak asb. net seker dat alle begrippe en inhoud hersien word sodat as die kwartaal begin ons net kan aangaan met kwartaal 2 se werk. Bly veilig en gesond. Groete juf. Michelle