Graad 8 – Tegnologie


24 April

 

Ek stuur die volgende net om seker te maak dat almal die laaste inligting van kwartaal 1 kan kry. Dit is belangrik om jou kwartaal een se werk te memoriseer sodat jy meer kan fokus op kwartaal 2 se nuwe werk.