Graad 8 – Wiskunde


Mnr. Albert van Zyl se nommer: 0814577743

 

1 Mei

Wiskunde antwoorde van Woensdag.

Werk wat Maandag klaar moet wees. Gebruik die hele naweek en al jou kennis van algebra. Dit sal n uitdaging wees.

29 April

Antwoorde van gister se oefening.

Werk wat vrydag klaar moet wees.

By nommer 1 is dit net a,b, en d.

28 April

Wiskunde Antwoorde van gister se oefening.

Werk wat môre klaar moet wees.

27 April

Wiskunde hersiening. Moet klaar wees vir more (Dinsdag 28 April).

24 April

Antwoorde van Woensdag se hersiening.

Die naweek is leer naweek. Hersien die eksponentwette. Begin ook om jou gelyksoortige terme algebra bewerkings deur te gaan. Ons begin maandag met daardie werk se hersiening.

22 April

Die antwoorde van Maandag se werk.

Die volgende werk moet vrydag klaar wees.

20 April

Wiskunde Graad 8 Vraag 3 ( Vrydag se werk) Antwoorde

Hersiening van Eksponente Wiskunde Graad 8. Dit moet Woensdag klaar wees.

17 April

Wiskunde Antwoorde van Vraag 2. Lekker werk aan vraag 3 vir die naweek.

15 April

Wiskunde graad 8. Die opdrag is weer op die foto’s sowel as vraag 1 se antwoorde. Julle moet nou vraag 2 vandag en moe klaar maak. Ek stuur die antwoorde van vraag 2 Vrydag aan.

 

13 April

Graad 8, hierdie Wiskunde-oefening is opgedeel in drie dae. Vraag 1 moet julle vandag en môre klaar maak. Vraag 2 is vir Woensdag en Donderdag. Vraag 3 is vir Vrydag. Julle het genoeg tyd om moeite in te sit vir elke antwoord wat julle neer gaan skryf. Die moeite wat jy gaan insit, bepaal jou sukses.

 

11 April

Môre almal. Teen hierdie tyd moes julle al die hersieningswerk gedoen het. Ek gaan teen Maandag vir julle oefeninge via foto’s deurstuur waarmee julle kan oefen. Vir nou, geniet die naweek en bly gesond.