Graad 9 – Afrikaans


Mnr. Rico Hunter se nommer: 073 724 3983

 

1 Mei

Merk julle aktiwiteite asseblief baie streg. Maak foute reg. Ons sal Maandag weer verder tyd aan taal spandeer. Geniet julle naweek.

30 April

AFRIKAANS Graad 9 Nuwe werk

28 April

AFIKAANS GRAAD 9

27 April

AFIKAANS GRAAD 9

24 April

Hier volg die antwoorde van Hanna Hoekom (hst 12-16) soos ek vir julle gestuur het. Gaan julle antwoorde deeglik na en merk julle werk duidelik. Skryf asb die regte antwoord neer waar jy n fout gemaak het. Geniet julle naweek. Onthou, Maandag begin ons met taalwerk.

23 April

Herinnering! Hoofstuk 12-16 se vra van Hanna Hoekom, soos ek dit gestuur het, moet teen more voltooi wees. Julle moet asb ook let op ‘In n neutedop’ en die ‘Woorverklarings’ soos gestuur. Ek wil more begin met terugvoering.

22 April

Voltooi asb hst. 15 en 16 se vrae. Gaan ook deur ‘In n neutedop’ en ‘Woordverklarings’ soos reeds gevra met hst. 12-14.

20 April

Afrikaans Graad 9 nr.3

Goeienaand gr. 9’s.
Dit wil vir my voorkom of julle uitgawe/druk van Hanna Hoekom verskil van my uitgawe. Ek stuur dus hierdie foto’s vanuit my boek aan sodat julle steeds die werk kan voltooi.

17 April

Graad 9’s, julle moet vandag reeds bladsy 159 van Hanna Hoekom gelees het. Maandag moet jy reeds met die roman klaar wees.

15 April

Graad 9’s, hierdie is julle werk. Hou asseblief by. Om hierdie jaar is sukses te maak gaan ons almal se beste werksetiek verg.

Afrikaans Graad 9 nr.1