Graad 9 – EBW


28 April

Doen asb akt 2. Teken die tabel oor in jou boek en voltooi volgens die kolomopskrifte.

Sien asb jou tuiswerk na. Voltooi nuwe werk vir Vrydag asb.

22 April

Lees deur die stuk.
Doen die berekening vir verkope en koste van verkope in jou boek.
Teken die tabel oor in jou boek en voltooi asb.
Hersien die rekeningkundige vergelyking.
Voltooi hierdie werk asb vir Vrydag.
Vasbyt en bly veilig.

Merk en verbeter asb die basislyn toets.

15 April

Teken asb SLEGS die tabel onder die opskrif basislyn toets oor in jou werkboek. Voltooi die ontbrekende getalle. Wys al jou berekeninge.