Graad 9 – Wiskunde


Juf. Aletta Els se nommer: 0824932962

30 April

Ons oefen vandag vandag wetenskaplike notasie. Sien weer Maandag.

28 April

Vandag en môre werk julle aan oefening 3. Dit gaan oor instelling/vervanging. Probeer sonder sakrekenaar werk. Ek praat weer Donderdag.

24 April

Vandag kies jy
Enige 10 van die orige vrae, probeer en merk met behulp van die memo. As jy sukkel, neem die vraag af en stuur na my selnommer. Ek doen dit dan en skryf verduideliking by.

23 April

Wiskunde. Probeer vandag die volgende 10 vrae. 

22 April

Goeiemôre graad 9’s. Ek hoop dat almal gesond en aan die werk is. Hierbo is nog oefening oor eksponente. Probeer vandag die eerste 15 vrae. Gebruik die antwoorde om vas te lê. Onthou dat julle my persoonlik kan kontak vir verduidelikings.

20 April

Werk vandag en môre aan die oefening. Ek sal weer Woensdag nuwe voorbeelde en oef deurstuur. 

17 April

Vandag stuur ek net voorbeelde van eksponente. Werk dit deeglik deur en dan kan ons Maandag daaraan begin oefen. Onthou dis nie nuwe werk nie, maar vaslegging van afgehandelde werk.

16 April

Oefening vir vandag. Memo volg.

15 April

Goeiemôre graad 9. Ek stuur nou die 1 e van ekstra hersiening deur. Dis ‘n klein stukkie vir elke dag, maar sal die moeite werd wees. Hierdie werk word ook op die skoolkoerant se blad gelaai. Werk daardeur en lê vas.

 

 

14 April

Graad 9 Wiskunde. Ons gaan verder met hersiening. Sorg dat jy môre klaar is met alles wat ek julle gegee het. Ek sal môre nuwe opdragte gee.

 

11 April

Al wat julle moet doen is hersien so veel moontlik alles wat ons reeds gedoen het. Dit sal help dat ons baie effektief kan aangaan as skole weer heropen.