Lockdown: Inligting per graad en vak


Alle werk wat onderwysers sedert die begin van inperking aan leerders deurgegee het, is op Hoërskool Bonnievale se gratis nuwe e-leerplatform, Microsoft Teams, beskikbaar.

WhatsApp sal voorlopig steeds die primêre bron van kommunikasie met ouers en leerders wees.

Vra jou nuwe e-posadres en wagwoord deur vir mnr. Stefan Prins ‘n WhatsApp te stuur na 0723947750.

Teams is maklik en lekker om te gebruik. Kyk hier:

Kyk hoe om Microsoft Teams op jou selfoon of tablet te installeer:

Ons stel ook voor dat jy Office op jou selfoon installeer om dokumente te kan oopmaak. Kry dit HIER.

En OneDrive, waarmee jy dokumente in die “cloud” kan stoor en aflaai. Kry dit HIER.

Jy teken met die selfde e-posadres by bogenoemde apps in as by Teams.

 

Kyk hoe om Microsoft Teams op ‘n rekenaar te gebruik: