Nuus

 

Daar is vyf maniere om op hoogte van gebeure by die skool te bly:

  1. Die skool se weeklikse nuusbrief word aan die einde van die week aan leerders uitgedeel.
  2. Stuur ‘n e-pos na die sekretaresse by hsbadmin@barvallei.co.za en vra om die skool se weeklikse nuusbrief per e-pos te ontvang.
  3. Sluit aan by ons skoolkoerant se Facebook-blad vir nuus en foto’s deur hier te klik en dan op die Like-knoppie te klik.
  4. Volg ons aanlyn skoolkoerant hier.
  5. Die weeklikse nuusbrief word op die Skoolkommunikeerder gelaai.
    • Kry die Skoolkommunikeerder vir Android-toestelle hier of vir iPhone-toestelle hier.
    • Of installeer die Skoolkommunikeerder op jou rekenaar deur hier te klik.
      • Onder “Country” kies “South Africa”
      • In die nuwe blokkie wat verskyn, tik Hoërskool Bonnievale.
      • Kies dan jou rekenaar se bedryfstelsel, naamlik Microsoft Windows of Apple Mac.
      • Die program sal dan na jou rekenaar aflaai om installeer te word.