Voltooi asseblief die aansoekvorm by die volgende skakel:
https://forms.gle/s1GMPGyDPkAjgGsU8
Die pos is van 13 Januarie 2025 beskikbaar.
Besigheidstudies gr. 10-12.
Wiskundige Geletterdheid gr. 10-12.
Toepaslike VOO-kwalifikasies.
Stuur asseblief ook die volgende aan die skoolhoof by sprins@hsbonnievale.co.za nadat u hierdie vraelys voltooi het:
- Dekbrief,
- CV
- Gewaarmerkte afskrif van SACE-sertifikaat of bewys van aansoek
- Gewaarmerkte afskrifte van u graadsertifikate
- Gewaarmerkte afskrifte van u akademiese uitslae
- Gewaarmerkte afskrif van u ID
- Twee getuigskrifte