Atletiek


By Hoërskool Bonnievale se jaarlikse kleurebyeenkoms kompeteer die Groenspan en Geelspan in drie kategeorieë, naamlik die Groot Brag, kleuratletiek en swemgala.

 

Atlete van HSB neem ook gereeld deel aan talle ander atletiekbyeenkomste deel waar hulle hul talente verskerp en gereeld topskole ‘n ding of twee wys.

Die skool het al die nodige fasiliteite, apparate en afrigters om atletiek uitstekend te beoefen en te bevorder.

 

Hoofafrigter


Mnr. Pieter Brink
pbrink@hsbonnievale.co.za