Netbal


By Hoërskool Bonnievale is daar gewoonlik ses tot agt spanne in die hoërskool. En vir die laerskool ‘n A-span, en as daar genoeg kinders is, ‘n B-span, vir elke ouderdomsgroep.

HSB lewer ook elke jaar Boland-spelers, en gereeld ‘n Wes-Kaap-speler of twee, op.

Hoofafrigter


Me. Aletta Els
alettaels60@gmail.com