Nuwe en tweedehandse skoolklere te koop.
Besigheidsure:
Dinsdae, Woensdae en Donderdae van 12:00 tot 15:00
Die laaste Saterdag van elke maand 09:00 tot 12:00
Gesluit tydens skoolvakansies.
Kontakbesonderhede
skoolkas@gmail.com of 066 460 5869
Ada de Wet: 084 762 4729
Ilze Wentzel: 084 517 7851
Adres: Mullerstraat 1, Bonnievale, 6730
Kleredragreëls en -voorskrifte kan hier afgelaai word: Kleredragreëls HSB