Skaak


Hoërskool Bonnievale hou jaarliks ‘n interne skaakkompetisie. Leerders van verskillende grade speel teen mekaar.

Ons is tans besig om ons skaakaktiwiteite te verbreed deur teen ander skole te begin speel.

Skaakorganiseerder


Me. Jacqueline Barnardt
jjjn@mweb.co.za