Voorwaarts is die skoolkoerant van die Hoërskool Bonnievale en een van die skool se trotsste produkte.
Besoek gerus ons aanlyn koerant hier of ons Facebook-blad of Instagram-profiel.
Voorwaarts vaar sedert 2007 uitstekend in Media24 se nasionale skoolkoerantkompetisies. Dit ontvang onder andere die volgende toekennings:
- 2022: Beste Gedrukte Skoolkoerant in Suid-Afrika (Netwerk24 Skolenuuskompetsie) (Redakteur: Marlé Oosthuizen)
- 2021: Beste Gedrukte Skoolkoerant in Suid-Afrika (Netwerk24 Skolenuuskompetsie) (Redakteur: Allison Fourie)
- 2019-2020: Beste Digitale Skoolkoerant in Suid-Afrika (Netwerk24) (Redakteur: Alèza van Zyl)
- 2017-2018: Beste Skoolkoerant in Suid-Afrika (Media24, OnsKan24) (Redakteurs: Jana Wessels, Mia Beukes)
- 2015-2016: Beste Skoolkoerant in Suid-Afrika (Media24, OnsKan24) (Redakteurs: Lelani Oosthuizen, Adia Willemse)
- 2014: Beste Skoolkoerant in Suid-Afrika (Media24 NSP) (Redakteur: Lize-Marié Viljoen)
- 2013: Tweede Beste Skoolkoerant in Suid-Afrika (Media24 NSP) (Redakteur: Bea Wentzel)
- 2012: Tweede Beste Skoolkoerant in Suid-Afrika (Media24 NSP) (Redakteur: Renette Opperman)
- 2011: Beste Skoolkoerant in Suid-Afrika (Media24 NSP) (Redakteur: Erika Beukman)
- 2011: Beste Aanlyn Skoolkoerant in Suid-Afrika (Media24 NSP) (Redakteur: Erika Beukman)
- 2010: Vierde Beste Skoolkoerant in Suid-Afrika met ’n begroting onder R10 000 (Media24 NSP) (Redakteur: Marisa Roux)
- Uitreikprojek: Naaswenner in ATKV se nasionale Handevatprojek (2012)
- 2009: Tweede beste Skoolkoerant in Suid-Afrika in Media24 se Nasionale Skoolkoerantkompetisie (Redakteur: Christoff Els)
- 2008: Beste Skoolkoerant in Suid-Afrika in Media24 se Nasionale Skoolkoerantkompetisie (Redakteur: Wilna Beukman)
- 2007: Beste Skoolkoerant in Suid-Afrika in Media24 se Nasionale Skoolkoerantkompetisie (Redakteur: Brink van Eeden)
Voorwaarts Skoolkoerant van Hoërskool Bonnievale is in 2021 aangewys as die beste gedrukte skoolkoerant in Suid-Afrika in die Netwerk24 Skolenuus-kompetisie.
Die redaksie van Voorwaarts-skoolkoerant van HS Bonnievale was baie opgewonde toe hulle hoor hul koerant is as die beste gedrukte skoolkoerant aangewys in die Netwerk24 Skolenuus-kompetisie van 2021.
Die redaksie bestaan uit ‘n groep toegewyde leerders vanaf graad 9 tot graad 12 wat saamwerk om een maal ‘n kwartaal ‘n topproduk uit te gee.
Skakelonderwysers
Gedrukte koerant
Me. Lize-Marié Terblanche
lterblanche@hsbonnievale.co.za
Aanlyn koerant
Mnr. Stefan Prins
sprins@hsbonnievale.co.za