Assesseringsprogram


Die assesseringsprogram word aan die begin van die jaar aan leerders uitgedeel. Dit is ook op die Skoolkommunikeerder onder die afdeling “Bronne” beskikbaar.

Kry die Skoolkommunikeerder vir Android-toestelle hier of vir iPhone-toestelle hier.

Of installeer die Skoolkommunikeerder op jou rekenaar deur hier te klik.

  • Onder “Country” kies “South Africa”
  • In die nuwe blokkie wat verskyn, tik Hoërskool Bonnievale.
  • Kies dan jou rekenaar se bedryfstelsel, naamlik Microsoft Windows of Apple Mac.
  • Die program sal dan na jou rekenaar aflaai om installeer te word.

Alternatiewelik kan u die skool skakel by 023 616 2160.