Krieket


Hoërskoolkrieket

Hoërskool Bonnievale het ‘n o.19-span wat wedstryde teen omliggende skole speel.

Afrigter

Mnr. Alridge Mercuur
amercuur@gmail.com

 

Laerskoolkrieket

Die o.13-span word afgerig deur mnr. Darius van Loggerenberg.


dariusvanloggerenberg@yahoo.com

 

Mini-krieket

Mini-krieket word gespeel deur leerders in die ouderdomsgroepe o.7, o.8 en o.9. Seuns en meisies mag deelneem.

Jaarliks word die HSB Sanlam Mini-krieketdag by Hoërskool Bonnievale aangebied.

Skakelonderwyser


Me. Sané Nel
ferreirasane@yahoo.com