
Hoërskool Bonnievale se tweekampers doen gereeld baie goed in die Boland-streek. Ons bied ook elke jaar ‘n tweekampbyeenkoms op ons skoolterrein aan.

Organiseerder

Me. Sané Nel
snel@hsbonnievale.co.za
Afrigter

Me. Sunel de Beer
sdebeer@hsbonnievale.co.za
