Tennis


Tennis is ’n somersport by Hoërskool Bonnievale, maar daar word reg deur die jaar privaatlesse gegee deur mnr. Wimpie Helmand en me. Ronelle van der Merwe.

Hoërskool Bonnievale het vier tennisbane.

Die skool kompeteer teen omliggende skole soos Robertson, Worcester, Montagu en Swellendam.

HSB bied ook die geleentheid vir tennisspelers om deel te neem aan die Noord-Boland-proewe, Boland-platteland-proewe en Boland-proewe.

• Mnr. Wimpie Helmand: 083 627 8313
• Me. Ronelle van der Merwe: 082 978 7095

Tennisorganiseerder


Mnr. Valen van Heerden
valenvh2@gmail.com