Kleredragreëls en -voorskrifte kan hier afgelaai word: Kleredragreëls HSB
Voorbeelde:
ATLETIEK (Seuns en Meisies):
Gr. 1-3: HSB-sporthemp; swart atletiekbroek; skoolsweetpak
Gr. 4-12: Geel HSB-frokkie, swart atletiekbroek; skoolsweetpak
NETBAL:
OEFENING: Enige netjiese sportdrag
WEDSTRYD: Bottelgroen netbalrompie met HSB-sporthemp, wit sokkies, tennisskoene en skoolsweetpak / eenvormige spandrag waar van toepassing.
TENNIS (Meisies):
OEFENING: Enige netjiese sportdrag.
WEDSTRYD: Groen netbalrompie en HSB-sporthemp, wit sokkies en tennisskoene
TENNIS (Seuns):
OEFENINGE: Enige netjiese sportdrag.
WEDSTRYDE: Groen HSB-kortbroek met sakke , HSB-sporthemp, wit sokkies en tennisskoene
RUGBY:
OEFENINGE: Enige rugbytrui, -broek en -kouse
WEDSTRYDE: HSB-rugbytrui, swart rugbybroek, skoolrugbykouse waar van toepassing.
KRIEKET:
LAERSKOOL:
OEFENINGE: Enige netjiese sportdrag.
WEDSTRYDE: HSB-sporthemp, swart atletiekbroek, wit sokkies, tekkies, bottelgroen HSB-pet
HOËRSKOOL:
OEFENINGE: Enige netjiese sportdrag.
WEDSTRYDE: O.19- en O.15-spanne: HSB-sporthemp, lang wit krieketbroek, wit sokkies, tekkies, groen HSB-pet
Ander spanne: HSB-sporthemp, groen sweetpakbroek, grys/wit sokkies, tekkies, groen HSB-pet
SWEM (Meisies):
Eenstuk-swembroek (Fatsoenlike snit)
Swempette is verpligtend vir alle leerders
SWEM (Seuns):
‘n Gewone swembroek
Swempette is verpligtend vir alle leerders