Swem


Hoërskool Bonnievale het ‘n 30m-swembad en verskeie swemaktiwiteite word aangebied.

Leerders kan swemlesse neem by ons skool se onderwysers of afrigting by ‘n professionele afrigter ontvang.

Daar word verskeie swemgalas gedurende die jaar aangebied en HSB-leerders kry ook die geleentheid om by ander skole se swemgalas te kompeteer.

Skakelonderwyser


Me. Sané Nel
ferreirasane@yahoo.com