Hoërskool Bonnievale wil graag sy leerders wat nie toegang tot ‘n rekenaar het nie, of ná skool moet wag vir sport en atletiek, die kans bied om navorsing te doen vir take, opdragte en relevante klaswerk. In die Khanya-lokaal kry die leerders hierdie geleentheid op 20 nuwe SmartLab-rekenaars.
Die Khanya-lokaal sal Dinsdae en Donderdae vir ‘n uur ná skool oop wees. Die lokaal sal nie gedurende eksamens of die laaste week van ‘n kwartaal oop wees nie.
Skakelonderwyser
Me. Suzaan van Zyl
sjordaan@hsbonnievale.co.za