Skoolfunksies en -uitstappies


Groot Brag – Skoolsportdrag of skooldrag
Jaarlikse Interskole sport – Skoolsportdrag (spelers) of skooldrag (toeskouers)
Algemene sportwedstryde (weg) – Skoolsportdrag of skooldrag
Algemene sportwedstryde (tuis)  – Spelers: Skoolsportdrag; Toeskouers: Saterdae: Skoolsportdrag of skooldrag
Weeksdae: Netjiese privaatdrag
Redenaars – tuis of weg – Skooldrag
Uitstappies – Skooldrag of soos ooreengekom met die hoof
SPORTDRAG IMPLISEER VOL SWEETPAK, TEKKIES MET HSB-SPORTHEMP