Gholf


In Hoërskool Bonnievale word gholf gedurende die eerste kwartaal en vierde kwartaal aangebied.

Hoërskool Bonnievale is ingeskryf in die Noord- en Suid-Boland Skolegholftoernooi wat op Maandae plaasvind.

In Bonnievale word daar afrigting gegee deur die Boland Golf is Cool-program wat aangebied word deur My Golf Academy se Louis Claassen.

Kontaknommer van Bonnievale Gholfklub: 023 616 2613

Skakelonderwyser


Mnr. Darius van Loggerenberg
dariusvanloggerenberg@yahoo.com