Rugby


Die volgende rugbyspanne neem deel:

  • O.19A (Die “Spartans”)
  • O.19B (Die “Clebo’s”)
  • O.19C (Die “Cobra’s”)
  • O.15
  • O.13
  • O.11
  • O.9

Die eerste span word afgerig deur mnre. Alridge Mercuur en Johan Els.

Rugbyorganiseerder


Mnr. Alridge Mercuur
amercuur@gmail.com