Oud-Bonnie Ondersteuners


Ons wil graag voortbou aan die Bonnie-skooltrots en kultuur.” ‘n Bonnie nou, ‘n Bonnie vir altyd.”

Wees deel van ons Bonniesklub by Hoërskool Bonnievale. Trotse oud-leerders, ouers en ondersteuners dit is nou u kans om vir altyd deel van die Bonniesgemeenskap te wees.

Vind aangeheg inskrywing vir lidmaatskap.

Stuur voltooide dokument asook bewys van betaling na bemarking@hsbonnievale.co.za

Oud-Bonnie Ondersteuners Lidmaatskap 2023 (1) (1)