‘Journey’ is ‘n byeenkoms wat elke Vrydag ná skool by Hoërskool Bonnievale aangebied word deur Mnr.Cobus de Beer, waar alle leerders welkom is om meer van God te leer. Die organiseerders lei prysingsgeleenthede en klein kursusse wat alle leerders kan bywoon. Die naam ‘Journey‘ beklemtoon die reis wat elkeen saam met God stap.
Skakelonderwysers
Mnr. Cobus de Beer
cdebeer@hsbonnievale.co.za
Me. Sunel de Beer
sdebeer@hsbonnievale.co.za